Spot the Danger!
Get your detective eyes ready! In this fun campsite scene, kids must circle the dangers hiding around the camp and tick the safe spots where it’s okay to be. From buzzing bugs to slippery rocks, this activity helps young adventurers learn an important safety rule: always check for danger before helping others!
Vind die Gevaar!
Maak die speurder in jou wakker! In hierdie lekker kamptoneel moet kinders die gevare omkring wat rondom die kamp wegkruip en ’n regmerkie maak by die veilige plekke waar dit veilig is om te wees. Van gonsende goggas tot gladde klippe – hierdie aktiwiteit leer jong avonturiers ’n baie belangrike reël: kyk eers vir gevaar voordat jy iemand help!

What you get/Wat jy kry
1x Spot the Danger Activity/Vind die Gevaar Aktiwiteit (FREE!)
1x Spot the Danger Answer Sheet/Vind die Gevaar Antwoordblad (FREE!)
Proudly sponsored by: Every Life Matters (ELM) Training
Future Legacy: Partner & Friend

