Pack the Kit!
Uh-oh… someone needs help! Can you spot what belongs in a First Aid Kit and what definitely doesn’t?
Look carefully, draw and label the correct items, and cross out the silly ones that don’t belong.
Then choose ONE item and explain why it’s so important.
Get ready to think, draw, and become a mini first-aid hero!
Pak die Kis!
O nee… iemand het hulp nodig! Kan jy raaksien wat in ’n noodhulpkissie hoort en wat glad nie daar hoort nie?
Kyk mooi, teken en benoem die regte items, en kruis die snaakse items uit wat nie pas nie.
Kies dan EEN item en verduidelik hoekom dit so belangrik is.
Maak gereed om te dink, te teken en ’n klein noodhulheld te word!

What you get/Wat jy kry
1x Pack the Kit Activity/Pak die Kis Aktiwiteit (FREE!)
1x Pack the Kit Answer Sheet/Pak die Kis Antwoordblad (FREE!)
Proudly sponsored by: Every Life Matters (ELM) Training
Future Legacy: Partner & Friend

